Chris Chameleon | HARTLOOP

Die Koelkamers, 1 Kreefte Street, Paternoster Waterfront

Na die herlewing van die album wat sy loopbaan begin het, keer Chris Chameleon terug na die verhoog met Hartloop; ’n reis deur die landskap van die hart.

Die hart hardloop nie altyd vorentoe nie. Soms dwaal dit. Soms val dit. Soms vlieg dit.

Share