In hierdie nuwe vertoning verweef Chris stories, gedigte en liedere tot ’n intieme ervaring oor hoe sy hart deur ’n lewe beweeg. Hartloop is ’n herinnering dat elke lied, elke liefde en elke verlies net nog ’n hartklop in die groter verhaal is.
Sandbaai Saal | 25 April
Kos en drank beskikbaar.
